Translations:Forgiving Step by Step/10/af

Soms neem ons kort paaie waar ons haastig vergifnis uitspreek, maar later besef that daar steeds oorblyfsels is van die pyn in ons harte. Hoe kan ons ander ten volle vergewe? Die volgende stappe help ons deur ons deur ‘n proses van vergifnis te lei.