Translations:Forgiving Step by Step/20/af

  • Ons gaan na God, die regter en bring alle aanklagte teen die persoon wat ons te na gekom het voor Hom. Ons stort ons harte uit voor God en spreek elkeen van die hoof punte uit volgens die eerste drie stappe.
  • 'n Algemene fout: Ons slaan hierdie stap oor of ons steek ons emosies weg van God af.