Translations:Forgiving Step by Step/27/af
- Vergewe myself
- Soms is ons kwaad vir onsself of blameer onsself vir iets. God bied vir ons 'n weg aan om vergewe en gereinig te wees deur Jesus Christus. Om myself te vergewe beteken om God se aanbod te aanvaar en dit op myself van toepassing te maak.