Translations:Forgiving Step by Step/28/af
- “Vergewe” God
- Soms het ons negatiewe gedagtes oor God en is selfs kwaad vir Hom. God maak nie foute nie, derhalwe kan ons Hom nie regtig vergewe nie. Dit is egter belangrik dat ons laat gaan van ons frustrasies en negatiewe gevoelens teenoor Hom.