Translations:Forgiving Step by Step/29/af
- Met die hulp van 'n vertroueling
- Dit is moeilik om deur hierdie hele proses van vergifnis alleen te gaan, sonder om van die aspekte dalk mis te kyk. Soek iemand wat saam met jou deur hierdie stappe kan gaan en saam met jou kan bid!