Translations:Forgiving Step by Step/30/af
- Ons eie sonde
- Wanneer ons self seer het, is ons geneig om ander onbewustelik swak te behandel en teenoor hulle te sondig. Dit is belangrik om nie hierdie dinge te ignoreer nie, maar om dit te bely en om vergifnis te vra. Klaar enige iets wat in jou gedagtes kom so gou moontlik uit voor die Here!