Translations:Forgiving Step by Step/31/af

Hou vol met vergifnis
Wanneer ou negatiewe gevoelens weer opduik, herinner jouself daaraan dat jy alreeds gekies het om te vergeef en hierdie gevoelens sal verdwyn. Dit mag egter wees dat daar ander dieperliggende gevoelens is van seerkry wat jy nie die eerste keer aangespreek het nie. Ons kan weer deur die proses van vergifnis gaan sodat hierdie areas ook genesing kan ondergaan.