Translations:Forgiving Step by Step/36/af

Wenke om vas te stel of ‘n verhouding met ‘n sekere persoon gesond is en of dit steeds op ‘n manier gebroke is:

  • Dink aan die persoon: Kan jy hom/haar alles van die beste toewens met jou hele hart?
  • Stel jou voor dat jy hierdie persoon op straat raakloop. Hoe sal jy voel? Koester jy nog ‘n wrok teenoor die persoon?